Saamslaap by ouers
- Om by ouers te slaap (co-sleeping in Engels) is die praktyk waar babas of kleuters baie naby aan hul ouers inslaap, of ’n bed deel, wat net mooi die teenoorgestelde is as om in ’n afsonderlik
Saambou
- Saambou Bank is 'n voormalige Suid-Afrikaanse bank wat in 1942 gestig en in 2006 gelikwideer is.
Saamgepersde aardgas
- Saamgepersde aardgas is 'n fossielbrandstof wat as plaasvervanger vir petrol, diesel of propaan gebruik kan word.
Saamwerkunie
- Die Saamwerkunie van Natalse Kultuurvereniginge was 'n kultuurorganisasie in Natal wat hom beywer het vir die bevordering van Afrikaans.
Saamlynig
- In meetkunde is drie punte wat op dieselfde lyn lê in 'n twee- of drie dimensionele ruimte saamlynig. Omdat twee punte altyd saamlynig is word dit selde as 'n identiteit of eienskap gesien en
Saam אפריקאנס הגייה עם משמעויות, מילים נרדפות, הפכים, תרגומים, משפטים ועוד.